Die inligting vervat hierin of aangeheg by hierdie e-pos boodskap is vertroulik en mag onderworpe wees aan privilegie en vertroulikheid. Indien hierdie boodskap per abuis aan die verkeerde ontvanger gerig word, moet dit onmiddellik uitgewis word, en alle inligting daarin vervat moet vernietig word. Aangesien Hinterland geldelike verlies as gevolg daarvan mag ly, sal die ontvanger aanspreeklik gehou word indien die inligting onregmatig geopenbaar word.
Niks vervat in hierdie boodskap stel 'n aanbod, waarborg of voorstelling daar van Hinterland en/of enige van Hinterland se werknemers, agente of verteenwoordigers nie.
In terme van Hinterland se elektroniese kommunikasiebeleid, mag werknemers geen ooreenkomste elektronies sluit nie. Enige reëlings in elektroniese formaat moet op skrif gestel word in 'n formele en wettig bindende dokument, onderteken deur die aangewese en gemagtigde verteenwoordiger van Hinterland .Stel ons asseblief onmiddellik in kennis indien u of u werkgewer nie toestem tot internet e-pos boodskappe / kommunikasie van hierdie aard nie.
Hierdie e-pos en aanhangsels is vir die gebruik van die bestemde ontvanger(s) and mag vertroulike, geheime en/of gepriviligieerde inligting bevat, wat die eiendom van Hinterland SA (Pty) Ltd ("Hinterland") en/of die afsender is. Hinterland en/of die afsender behou die kopiereg van hierdie boodskap voor.
Die geadresseerde van hierdie e-pos is die enigste gemagtigde ontvanger. Indien u nie die geadresseerde is soos aangedui in hierdie boodskap nie (of verantwoordelik is vir die oorhandiging van die boodskap aan sodanige persoon is nie), mag u nie hierdie boodskap aan enige ander persoon stuur of aflewer nie. In sodanige geval, vernietig asseblief onmiddellik die boodskap en stel die afsender daarvan in kennis per kerende e-pos.
Alhoewel alle redelike sorg geneem is in die versending van hierdie boodskap, is Hinterland en/of die afsender nie verantwoordelik vir die korrektheid van hierdie kommunikasie nie en Hinterland en/of die afsender verskaf geen waarborg dat die vry is van enige skadelike kodes, virusse, foute, onderbreking of interpretasie van enige aard is nie. Hinterland en/of die afsender bied geen waarborge in hierdie verband nie en kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade wat die ontvanger mag ly en/of wat veroorsaak word deur enige virusse of in enige ander verband nie.
Hinterland werknemers word verbied om enige ongevraagde boodskappe ("spam") te stuur en kan Hinterland nie daarvoor aanspreeklik gehou word nie. Indien u hierdie boodskap as "spam" beskou, stel Hinterland asseblief sonder versuim daarvan in kennis deur hierdie e-pos aan enquiries@hinterland.co.za te stuur.
Indien hierdie boodskap enige aanstootlike, diskriminerende of lasterlike stellings of materiaal bevat, beteken dit dat die boodskap buite die bestek van die afsender se diensvoorwaardes binne Hinterland gestuur is en dat slegs die afsender daarvoor aanspreeklik gehou kan word.
Tensy anders ooreengekom:
word dit slegs geag dat Hinterland die e-pos ontvang het wanneer ontvangs daarvan aan u bevestig is;
word slegs geag dat 'n e-pos gestuur is wanneer "sent" in Hinterland se e-pos bediener aangedui word.",